AAN'T SEE LAMBERTSBAAI

BO TUIN COTTAGES VANRHYNSDORP

BREEKWAL GASTEPLAAS KLAWER

KLOKKIEBOSCH GASTEHUIS JACOBSDAL

LANKVERWACHT GASTEHUIS & KAMPEERPLEK VANRYHNSDORP

MASKAM GUEST FARM VANRHYNSDORP

SIR LAMBERT’S GASTEHUIS LAMBERTSBAAI

VAN EEDEN AKKOMODASIE STRANDFONTEIN

VOGUE SELF CATERING CLANWILLIAM

 
   

TUISBLAD

   

VOGUE SELF - CATERING CLANWILLIAM

Vogue Selfsorg Gastehuis is geleë in Clanwilliam, waar die Majestueuse Sederberge jou van alle kante af begroet, met hulle skoonheid.

Ons volledig-toegeruste eenheid is geskik vir 2 persone (‘n paartjie). Prys sluit lugversorging & DSTV in. Kamer beskik ook oor ‘n haardroër & waaier. Die kombuisie het o a ‘n mikrogolfoond & broodrooster in. Gratis Wifi + Internetverbinding ook beskikbaar, vir u genot.

Private braaigeriewe, vir ons gaste se gebruik, is rég langs die swembad geleë.

Gratis, veilige parkering op perseel beskikbaar.

Ongelukkig, geen kinders nie, omdat die swembad nie omhein is nie.

Ook geen troeteldiere nie, asb.

Dinge te Doen & Sien Naby aan Ons :

1,2km vanaf Clanwilliam Museum

1,5km vanaf die Rooibos Fabriek

2,5km vanaf Clanwilliam Gholfbaan

33km vanaf Sevilla Rock Art Trail

1,5km vanaf Sederberg Erfenis (Heritage)roete

3,6km vanaf Die Clanwilliam Dam;

Steenrug 4 x 4 Roete is 7km van ons af.

Hier praat ons Afrikaans & Engels.

ASB: Geen rook nie.

Kom ontspan en geniet uself, & laat ons toe om u te bederf met eg-Weskus & Namakwalandse gasvryheid! Ons roem daarop dat ons net soveel méér moeite doen, sodat u, as ons gas/te nét die beste kan geniet.
Mees-onlangse resensie/s (Review/s) : “The hostess was very thoughtful and even left a packet of lovely rusks and other treats”

Om te bespreek stuur 'n epos aan mariaboshoff6@gmail.com of skakel Sel: 084 5802 191

http://www.facebook.com/Namakwaland-Verblyf-292918487991142/?referrer=whatsapp

 

This website is designed, hosted and maintained by:

© Namakaland Verblyf 2018 all rights reserved