AAN'T SEE LAMBERTSBAAI

BO TUIN COTTAGES VANRHYNSDORP

BREEKWAL GASTEPLAAS KLAWER

KLOKKIEBOSCH GASTEHUIS JACOBSDAL

LANKVERWACHT GASTEHUIS & KAMPEERPLEK VANRYHNSDORP

MASKAM GUEST FARM VANRHYNSDORP

SIR LAMBERTíS GASTEHUIS LAMBERTSBAAI

VAN EEDEN AKKOMODASIE STRANDFONTEIN

VOGUE SELF CATERING CLANWILLIAM

 
   

TUISBLAD

   

VAN EEDEN AKKOMODASIE STRANDFONTEIN
Van Eeden Akkomodasie is geleŽ in Strandfontein, Juweel van die Weskus, & is verŠl bekend vir sy skoon, gerieflike & goed-onderhoude eenhede, wat @ bekostigbare tariewe verhuur word aan u, as ons gas/te.


Ons selfsorg eenheid kan 6 persone huisves, & is toegerus met : TV (gaste moet asb eie dekodeerders saambring Ė slťgs Open View), WiFi, beddegoed, handdoeke, haardroŽrs, eetgerei, kookgerei, koffie- & teemaakgeriewe, mikrogolfoond, stoof, ys/vrieskas, broodrooster + strykplank- & yster. Indien gaste wil potjie maak, bring net u eie 3-been potjie saam.


NabygeleŽ besienswaardighede en doendinge sluit in : kajakvaart (November), swem, voetslaan, Weskus Kreefroete, visvang, branderplankry, valskermsweef, riviervlotvaart, kreefduik, sterrekyk, 4x4-roetes, bergfietsry (Šl langs die rotse) & Die Flamink-voŽlkykroete. van Eeden Akkomodasie is sowat 15 minute van die strand en getypoel af.


Kenmerke

Afrikaans

Braaiplek

Troeteldiere indien gereŽl

Gratis WiFi


Aktiwiteite Naby

Visvang

VoŽlkyk

Wynproe

Fietsry

Begeleide Wandelpaaie & fotos laat neem deur professionele fotograaf

Bergfietsroetes


Aktiwiteite op perseel

Visvang

Fietsry

Begeleide Wandelpaaie

Swem


Betaalopsies op Perseel

Visa

Mastercard

Kontant

Eektroniese Fondsoorplasing


Geriewe

Kinderoppasser Op Versoek

Braaiplek

Kombuisgeriewe

Wasgoeddiens

Malaria-vrye streek

Troeteldiere indien gereŽl

Satelliet-TV

Selfsorg

Daaglikse Skoonmaakdiens

Gratis WiFi

Hier praat ons

Afrikaans

Engels
Maaltye Aangebied

Ontbyt
Parkeerplek

Parkering van die straat af.

ASB : Geen rook binnenehuis nie.

Om te bespreek stuur 'n epos aan mariaboshoff6@gmail.com  of skakel Sel: 084 5802 191

 

This website is designed, hosted and maintained by:

© Namakaland Verblyf 2018 all rights reserved