AAN'T SEE LAMBERTSBAAI

BO TUIN COTTAGES VANRHYNSDORP

BREEKWAL GASTEPLAAS KLAWER

KLOKKIEBOSCH GASTEHUIS JACOBSDAL

LANKVERWACHT GASTEHUIS & KAMPEERPLEK VANRYHNSDORP

MASKAM GUEST FARM VANRHYNSDORP

SIR LAMBERT’S GASTEHUIS LAMBERTSBAAI

VAN EEDEN AKKOMODASIE STRANDFONTEIN

VOGUE SELF CATERING CLANWILLIAM

 
   

TUISBLAD

   

SIR LAMBERT’S GASTEHUIS, LAMBERTSBAAI

Sir Lambert’s Gastehuis is geleë in Lambertsbaai, 'n prentjiemooi Weskus Vissersdorpie, slégs sowat 280km vanaf Kaapstad. Ons bied ‘n uitsonderlike ervaring aan u, as ons gas/te, tesame met eg-Weskusgasvryheid.


Ons gastehuis beskik oor 8 en-suite kamers, met die volgende : TV, lugversorging, verwarmers & tee-en koffiegeriewe. Daar is ook ‘n TV-kamer, met volledige DSTV, uitsluitlik vir die gaste se gerief, sodat hulle sommer net saam & gesellig kan kuier & ontspan in ons kleurvolle tuintjie.

Ons bedien ‘n volledige ontbyt, & maak ook voorsiening vir vegetariërs.


Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Wat om hier naby te doen & Ervaar:

Visvang
Voëlkyk
Wynproe
Swem
Rooibosteeplase
Uiteet op die hawe & ander Buitelug restaurante

Betaalopsies op Perseel:

Visa
Mastercard
American Express
Diners-kaart
Reisigerstjeks
Kontant
Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe:

ADSL- lyn
Braaiplek
Gastesitkamer
Wasgoeddiens
Malaria-vrye streek
Persoonlike Kluis
Satelliet-TV
Daaglikse Skoonmaakdiens
Gratis WiFi

Hier praat ons

Afrikaans
Engels

Maaltye Aangebied

Ontbyt
Aandete Op Versoek
Etes Op Versoek

Parkeerplek

Parkering van die straat af

ASB : Geen rook binnenshuis nie

Om te bespreek stuur 'n epos aan mariaboshoff6@gmail.com  of skakel Sel: 084 5802 191

 

This website is designed, hosted and maintained by:

© Namakaland Verblyf 2018 all rights reserved