AAN'T SEE LAMBERTSBAAI

BO TUIN COTTAGES VANRHYNSDORP

BREEKWAL GASTEPLAAS KLAWER

KLOKKIEBOSCH GASTEHUIS JACOBSDAL

LANKVERWACHT GASTEHUIS & KAMPEERPLEK VANRYHNSDORP

MASKAM GUEST FARM VANRHYNSDORP SIR LAMBERTS GASTEHUIS LAMBERTSBAAI VAN EEDEN AKKOMODASIE STRANDFONTEIN VOGUE SELF CATERING CLANWILLIAM  
   

TUISBLAD

   

KLOKKIESBOSCH GASTEHUIS JACOBSBAAI

Klokkiebosch is in die rustige Jacobsbaai gele, aan die oewers van Smalbaai, 1 uur se ry van Kaapstad af.

Die gastehuis skakel in by die Jacobsbaai-boustyl en is luuks versier, om gaste te verwelkom, bederf en ontspanne te laat voel.

Klokkiesbosch Verblyf bied u :

2 Luukse suites op die grondvloer met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens;
2 Standaard kamers op die eerste verdieping;
Al die kamers het en- suite badkamers, see-uitsig, yskassies en Nespresso-masjiene;
2 Sitkamers en 'n groot beskutte patio, vir die gerief van ons gaste.

Indien ons weer dit toelaat, bederf ons vir u met n heerlike ontbyt, wat bedien word op die veranda. Liplekker middag- en aandetes word op versoek bedien.
Hierdie idilliese wegbreek is ideaal vir spesiale vieringe. Wessel Minnaar, ons Bestuurder, & sy span sal jou kuiertjie 'n onvergeetlike ervaring maak.


Minder as 100 meter van die strand af, is daar paadjies waar 'n mens lekker kuslangs rondom Smalbaai of op die rotse waar die golwe breek kan gaan wandel. Gaste kan teen sonsondergang gaan wandel, of die unieke Weskus van die stoep af bewonder.
Daar is volop vollewe in die Mediterreense tuin & slfs skilpaaie en klein bokkies maak af en toe hul verskyning. Alhoewel walvisse ongereelde besoekers aan die baai is, bied hulle 'n aanskoulike vertoning wanneer hulle wl kom besoek afl.


Ons bied u :

Diens in Afrikaans & Engels;
Gratis WiFi
Braaiplek
Gastesitkamer
Malariavyre gebied
Satelliet-TV
Daaglikse Skoonmaakdiens

ASB : Geen rook binnenshuis nie.

Aktiwteite op perseel :

Visvang;
Volkyk;
Fietsry.

Betaalkeuses op perseel :

Kontant
Elektroniese Fondsoorplasing

Maaltye aangebied :

Ontbyt;
Etes op versoek;
Aandete op versoek

Parkering :

Op die straat voor perseel.

Doendinge hier naby :

Wynproe:
Wildritte:
Wildkyk:
Swem
Om te bespreek stuur 'n epos aan mariaboshoff6@gmail.com  of skakel Sel: 084 5802 191


 

This website is designed, hosted and maintained by:

Namakaland Verblyf 2018 all rights reserved